Gratis Bybelsagteware
Effektiewe sagteware vir bybelstudie.
Wat kan u doen?
Aflaai Online Bybel SagtewareAflaai die gratis Online Bybel Beginpakket uit de Aflaai Biblioteek. Die Online Bybel Beginpakket bevat standaard meerder titels. Die beginpakket is gratis. Geen beperkings. Geen spyware. Die koste word gefinansier uit vrywille skenkings. Er is meer ...Die Online Bybel DVD-ROM Afrikaans is dié Bybelprogrammatuur-program vir diegene wat werklik geïnteresseerd is in die Bybel, teoloë of nie.
Hierdie tuisblad word vertaal deur vrywilligers. 'n Vriendelike versoek: Indien u in die
Afrikaanse blaaie Nederlandse of Engelse teks sien, kan u dit na Online Bybel Afrikaans Vrijwilligers kopieër, met daaronder
die korrekte vertaling. Meld daarby ook die bladnaam. Ek (webmaster) sal sorg dat die teks reggestel word. |
||