Online Bybel Biblioteek Afrikaans


In this library we offer you the Online Bible Starterspack and software updates. Further we will add the materials in Afrikaans we receive from users all for free download. We obtained permission to make the Versamelde Werke van Andrew Murray in Afrikaans available. We can use help to proofread the scanned files and rebuild them to Online Bible modules.

Beginpakket
Die Online Bybel Beginpakket bevat die sagteware, asook die Bybel in Afrikaans (1953), King James Bybel, Leksikons en 660,000 teksverwysinge.
Lees verder...

Sagteware update Aflaai (2.4 MB)

Het Online Bybel Sagteware 2.90
Laai hierdie opdatering slegs af indien u alreeds 'n ouer weergawe geinstalleer het.

Sisteemvereiste: Windows 2000, XP, Vista

Bybel Afrikaans 1983 Bestel en Aflaai (3.6 MB)

Sisteemvereiste: Online Bybel 2.00.03 of hoger

Die christologie van Hermann Friedrich Kohlbrugge Aflaai (400 KB)

Author: Arie Hendrik Bogaards

Sisteemvereiste: Windows 98/ME/NT/2000/XP



Andrew Murray Archief

Met toestemming van Die Christelijke Studentevereniging van S.A.

Glo u dit?... Aflaai

Neem toe in die genade Aflaai

Waarom glo u nie? Aflaai

Wees my genadig Aflaai



ALGEMEEN - Hierdie bladsye word deur vrywillegers vertaal. 'n Vriendelike versoek: Indien u in die Afrikaanse blaaie Nederlandse of Engelse teks sien, kan u dit na u woordverwerker kopieër, met daaronder die korrekte vertaling. Vermeld daarby ook die bladsynaam. Stuur dit aan peter-intern@onlinebible.org en ek sal sorg dat die teks gekorrigeer word.

Aflaai in andere talen