|
Die Online Bybel Beginpakket bevat 'n program om die Bybel op 'n effektiewe wyse te bestudeer. Hierdie kragtige en vinnige moontlikhede verwag 'n mens nie in 'n gratis program nie. Daar is geen beperking op u gebruik nie. Nadat u dit afgelaai het, besit u 'n pakket van groot waarde, sowel as wat inhoud sowel as moontlikhede betref.
omdat die Beginpakket werk op die Online Bybel sagteware kan dit
uitgebrei word met meer bybelvertalings (o.a. Afrikaans 1983)
en naslaanwerke in Afrikaans, Engels, Nederlands en ander
tale.
Sisteemvereiste:
Installasie
![]() Aflaai ALGEMEEN - Hierdie tuisblad word deur vrywilligers vertaal.
'n Vriendelike versoek: Indien u in die Afrikaanse blaaie
Nederlandse of Engelse teks sien, kan u dit na u woordverwerker
kopieër, met daaronder die korrekte vertaling. Vermeld daarby
ook die bladnaam. Stuur dit aan my by peter-intern@onlinebible.org en
ek sal sorg dat die teks gekorrigeer word. |
||